Koos Kombuis

Lalie


Lalie,
Jy't vir my gesê
Solank sosie lepel innie pappot lê
So lank soos Ouma nog kleinkinners wil hê
Sal jy my by jou laat lê

Лали,
Ты скзала мне,
Что когда ложка не будет стоять в горшке с папом,
Когда у бабушки опять будут маленькие дети,
Вот тогда ты разрешишь мне лечь с тобой

Maar Lalie
Amper issie stamper
En wie dra nou jou yellow jumper?
Daar's 'n nuwe sticker op jou bumper
Daar's 'n anner ou
Wat jou nou pamper, pamper

Maar Lalie
Amper issie stamper
En wie dra nou jou yellow jumper?
Daar's 'n nuwe sticker op jou bumper
Daar's 'n anner ou
Wat jou nou pamper, pamper

Jou boyfriend dra jou rose aan
Maar roosblare sal gou vergaan
En stadsgedruis mos straks verslaan
So seker sosie lepel innie pappot staan

Твой бойфренд носит твою розу
Но розовые лепесики завянут
И городской шум утихнет
Как ложка будет стоять в горшке с папом

Ek sien jou Sondags oppie stoep
En ek sweer jy horie dorpseuns roep:
"Lalie, Lalie, kom tog terug!"
True love druk deur soos 'n poep
(poep, poep)

Ek sien jou Sondags oppie stoep
En ek sweer jy horie dorpseuns roep:
"Lalie, Lalie, kom tog terug!"
True love druk deur soos 'n poep
(poep, poep)

Lange nagte is jy al vort
Lange dae wat weke word
Ons pap begint al koud word innie bord
Lalie
Life is gans te short

Длинными ночами тебя нет,
Длинными днями, что становятся неделями
Наш пап уже остывает в тарелке
Лали,
Жизнь наша слишком коротка коротка

Lalie
kom t'rug na die veld toe
Stuur hom t'rug na die land van geld toe
Ek was van toeka af jou held, toe
Lalie, stuur hom na sy hel toe
Hel toe

Лали,
возвращайся в поле
Пошли его назад в страну денег
Всегда, с самого начала я был твоим героем
Лали, пошли его к чёрту
К чёету