Valiant Swart

Buitenkant


dis vrydagaand met 'n bottel in die hand
aan die buitenkant
marlene my darling het 'n twintigrand
en die vure brand dis vrydagaand met die sekelmaan
novembermaand
kallie skiet solids en die skyf maak aan
almal ontspan koeël vas in 'n derduiwel en Carlos het 'n slang
en Jimi Hendrix kom verby soos 'n Boeing
geelbakkiebendes maak die bergies bang
en iemand vra hey, where you's ou's going, hey?