Valiant Swart

Slangdans


Ek is van mening
whiskey smaak soos heuning
maar jy bly bitter
en jy hou aan moan soos 'n mishoring
amber vreugde, olie van my gemoed
vir jou gee ek my lewe, vir jou gee ek my bloed
jy doen die slangdans, soetsuur jy
in die mooi somer van jou gewete, hart jie
skoon, sonder eyeshadow of lipstick
so glip sonde verby
want die hede is jou herder
en jy as skaap is vry, spaakvry jy
en ek is maar net 'n bluesboer
en die blues is my bloedbroer
gee my net 'n bietjie booze
en 'n hoer